AKKOMODASIE

Dit is met groot vreugde dat ons vir julle kan sê Die Mossie se verblyf is voltooi.

Gaste kan die gasvryheid van die Mossie geniet in die goed toegeruste kamers. Volledig gemeubileerd met klein kitchenette.  ‘n Pragtige rustige omgewing met ruim stoepe om op te kuier en heerlike braaiplekke.

2 Mense

Tarief

R950.00 P/N 

Ontbyt

In gesluit

1 Mense

Tarief

R650.00 P/N 

Ontbyt

In Gesluit

1 Kind Onder 6

Tarief

R250.00 P/N 

Ontbyt

Uit gesluit

1 Kind Oor 6

Tarief

R350.00 P/N 

Ontbyt

In gesluit

ALONE WE ARE A DROP, TOGETHER WE ARE AN OCEAN

 “Ryuanosuke Satoro

Scroll to Top